GEDIG – GOD SE SKEPPING (Geskryf vir ʼn vriend – Gerhard “ Yogi” Slabbert)
0 Comments
Ek kyk op na die donker van God se skeppingsnag en staar na die sterre.
Wie is Wat?
Ek lees, sien en beleef om my die ongelooflike hoeveelheid afguns, jaloesie en konflik wat daar deesdae tussen mense heers.
VASBYT EN MOEDHOU
Vasbyt en moedhou is twee woorde van advies wat ons maklik vir ander gee, veral as dit met ons goed gaan.