SKOENLAPPER
Toe God by die maak van die insekte gekom het, dink ek Hy het moontlik ʼn spesiale plekke in Sy hart vir die skoenlapper gehad.
GEDIG: VUL DIE LEEMTES – JY IS VROU
Dis die onsigbare buite lyne van jou lyf wat die binneste van jou hart vasvang en hou. Laat dit gaan en weet jy is vrou.