GEDIGTE – Gesprek met God, Pampoen, Plastiek-Mense
GESPREK MET GOD Hallo Vader, ek wil weer vra Soos U moet dink, weer net kla Vra maar nog, Ek weet al klaar Dis Ek die Vader, wat jou maak vra
VADERSDAG
As ek terug dink en my gedagtes laat gaan.... Spoel die branders van herinneringe uit, oor die see se vlakste kant.
IS BLOED DIKKER AS WATER?
Kan dit waar wees, is bloed dikker as water? Volgens die gesegde sou mens aanvaar dit is ʼn feit, wetenskaplik gesproke is dit mos nou maar wel so.
TWEESTRYD – LIGGIE LANGS DIE SKADUWEE
Ek het die week gekuier by ’n besondere mens, sy is verseker ’n engel op die mense-aarde van ons. Haar gesels was maar min, haar woorde sag en haar staar vêr.
Lekker Verjaar!
Verjaardae, is dit ʼn gelukkige herdenking van jou geboorte dag of ʼn spesiale viering van jou ouer word en aanstap deur die strate van jou bestaan?