GEDIG : DIE VUUR IS STIL
0 Comments
Die blinkste Kant. Die vuur wat brand. Ryk of arm. Die vlamme warm.
FILTERS – IS DIT EK ?
Een van my rolmodel skrywers doen ʼn plasing op Facebook.
Filters op sosiale media, meer spesifiek tik tok en wat dit met die voorkoms van ʼn persoon kan doen.
LIG EN DONKER
Die wêreld het vir baie ʼn donker plek geword.
HOE HANTEER JY MENSE EN WAT PROJEKTEER JY?
Wees versigtig hoe jy mense hanteer, dit is ʼn refleksie van jouself.