GEDIG : DIE VUUR IS STIL
0 Comments
Die blinkste Kant.
Die vuur wat brand.
Ryk of arm.
Die vlamme warm.
Soekend na meer.
Verbrande as.
Eens hout gewees.
Die hitte van die vlam, die siel genees.
As die vuur se luister kon praat.
Wat sou hy sê?
Die hout verbrand, net as wat lê.
Stil sy woorde, diepste rooi.
Die siel se lied, vir ewig mooi.
Vlamme brand die as gegee.
Eers die as van jou stoep vee.
Met jou gedeel, omdat ek wil.
Swyg soos die vuur, my woorde stil.