PSALM 23 -Here wees on Herder
0 Comments
Here, sal u ons Herder wees? Ons kom baie hartsgoed kort Here.
ANTWOORDE – WIE LUISTER?
Is dit nie vreemd dat ons altyd raad en antwoorde vir almal om ons, behalwe ons self het nie? Ons verstaan ons eie probleme en dilemmas die beste en het ek dink ons het tog die antwoorde op ons vrae.
GEDIG – AS
As die ewigheid aanbreek, en die tydelike met lig vervang.
Mooi van die lewe – Lewensuitkyk of Persepsie?
Is die mooi van die lewe dit wat ons kan sien, ondervind en met elke sintuig voel en beleef?
THEUNS JORDAAN: 10.02.1971-19.11.2021
Ek dink terug aan my eerste ontmoeting met hierdie meester en sy musiek, as ek dit reg het, Vreemde Stad.
Demensie,Covid en At Botha se Rose en Skilderye
Ek lê hier in Paarl Medi Clinic, in afsondering besig met ʼn geveg teen die covid monster.
Oorweldig!
Soms voel dit of die lewe en sy uitdagings mens oorweldig.