“VERSKONINGS MANS”
As geweld teen vroue ʼn draai naby jou hart maak, dit aan ʼn bekende voordeur klop en jy die ongelooflike diep seer en wonde sien wat dit laat, voel dit of jy ten aanskoue van Jesus se kruisiging staan.
GELUK – JOU KEUSE
Ek besef elke dag al hoe meer, en dit is werklik net my opinie maar geluk is ʼn keuse.
VREES
Vrees se wortels anker diep, met ʼn fyn verweefde wortel stelsel word vrees onwillekeurig deel van die donker deel van jou siel.
GEDIG – SOU EK
As ek die seer van die lewe kon vasbind en weghou van jou, sou ek.
VROUWEES IS NIE MAKLIK NIE….
Het vroue nie net eenvoudig die laaste jare van krag tot krag gegaan nie?