Wonder
Ek wonder was sou wees as ek tyd kon terugdraai, van my besluite oor kon neem, met die veranderlike van my ondervinding, kennis en lewens ervaring wat ek nou het.
n KIT KAT EN GEBED
Soms is dit net nodig om ʼn “kit Kat” dag te hê, ʼn “break”
SOEKE – NA WAT?
As daar nou een ding is wat menige mens onderkry is dit die “soek” ding.
VERLANGE
Verlange gebind met die emosie van ware omgee en opregte liefde los ʼn leegheid binne die diepste deel van ons menswees.
KAROO – HEMEL WAT EK KEN
Jirre, U het die plek darem maar anders gemaak. Dis hard en droog en die son se rol lyk soos water wat jou bekruip as jy diep die verte inkyk.
DIE SWART HOND EN ONS KINDERS
Dit voel soos ʼn harde hou in die maag wat jou wind uitslaan en jou plat neersit op die aarde. As n ouer besef dat sy kind deur die wrede swart hond van depressie aangeval word.