VOLG DIE LIG……..
Solank jou hart klop en jy die wêreld se dinge ervaar is jy deel van hierdie aardse bestaan.
Alleenheid
Voel dit vir jou soms dat jy stap of sit op die treinspoor van alleenheid?
OPE GEDIG AAN CHARLIZE THERON (TRON)
As my taal met my praat met ʼn fluister stem, en hy deel sy gewete met my siel.
STORMS, STILTES, KALMTES EN DIE SON SE GROET
Soms kom die storms van menswees op ʼn sagte manier in jou lewe in en soms soos ʼn sikloon.
LINDIE STANDER – AGTER MY GLIMLAG
Om jou wêreld op sy kop te draai en ʼn totale paradigma skuif in jou menswees te maak, is nie binne almal se vermoë nie.
DIE LIEFDE – BLIND OF NIE?
Iemand vra my uit oor die liefde. Is dit die deksel wat ʼn pot kry of die pot wat ʼn deksel kry?