N BAARMOEDER GESPREK – GLO SOOS N KIND
“Glo jy in die lewe ná geboorte?” vra die een baba aan die ander een. “Hoekom, natuurlik glo ek, daar moet iets wees na geboorte.
DIT IS KERSTYD HERE
“Geseënde Kersfees aan elke SêNet leser, mag dit ʼn wonderlike en geseënde dag vir Jul almal, jul gesinne en geliefdes wees, gevul met God se vrede, liefde en teenwoordigheid.
BRIEFIE VIR KERSVADER
Liewe Kersvader Dit is Janus van Niekerk hier.
DIE APPELBAK.
Die appelbak val, skerwe spat en die appels bars in stukkies.
GEDIG: EENSAME STER (Reinhardt Coetzee)
Partykeer voel ek soos ʼn eensame ster Omring met miljoene net soos ek
AS DIT REËN IN DIE KAROO
Jirre, lank het ons gewag vir ʼn druppel-groet van U. Die hemele het heeltyd teruggehou en U se seën het sy eie tyd.
BINNELANDSE SAKE EN N PASPOORT
My onlangse uitstappie na Binnelandse Sake is amper soos om die ou nasionale dieretuin of die nasionale museum te besoek toe ek ʼn kind was.
THE REAL HOUSEWIFES VAN PRETORIA – “HUISWYFIES VAN PRETORIA”
Ek skryf nie graag oor kontroversiële onderwerpe nie, maar so baie het al my opinie oor “The real housewifes van Pretoria” gevra, dat ek wel besluit het om tog my denke te deel.