Title Image

Blog

GEDIG – SELF BEPAAL

Is dit nie lekker om te droom?

Of te glo, alles goed en wel

Soet is dit soms

Maar maklik gal

Bepaal self jou droom of aardse hel

 

Gelapte miershoop hoog

Hard gewerk elke uur

Salomo se spreuke

Die skadelose swarte mier

 

Angs angel van die soete heuning by

Klein bietjie gif, soms nodig om te kry

Al is hy dood

Gevreesde nood

 

Wees versigtig op wie jy vertrou

Die spyt soms groot

Soos die dood se rou

POST A COMMENT