Title Image

Blog

SAKDOEK VIR IEMAND

Jou spore merk jou pad en jou doen late volg agterna.

As die lewe taai en hard voel is daar wel ʼn mense engel of twee wat die wêreld ʼn sagter plek maak.

Hulle herinner jou van die mooi wat jy miskyk en van wat alles die moeite werd is.

Dit laat jou besef dat opgee is nie ʼn opsie nie.

Tilt jou kop skuins, kyk mooi en sien die wêreld vir ʼn oomblik deur die oë van ander.

Soms soek ons die son in die naglig en kyk die maan en sterre mis.

Ander se perspektief gee kleur aan die wêreld se worries en laat jou besef jy is nie alleen nie.

Haal jou sakdoek uit en vee iemand anders se trane af.

Soms is dit al wat jy nodig het om die skerp klippies mis te trap en mooi te loop.

 

 

POST A COMMENT