MASKER MENSE
Vandag toe ek medikasie by ʼn apteek in ʼn winkel sentrum kry, was dit weer vir my ʼn skok om te besef hoe ons wêreld verander het.
Goeie Maniere of Gewoonte Woorde
Dankie, ʼn kort woord met ʼn waardevolle betekenis, of geen betekenis. Bepalend deur die spreker se menswees, ʼn spieël van sy innerlike vlak van selfvergenoegdheid of opregte waardering.
VLINDERVLERKE (Skrywer: Reinhardt Coetzee)
In die koue grendel van die donker nag Het jou vlindervlerke my bevry
GELUKSBLIND
Opkyk is al wat ek mense deesdae sien doen, so amper asof die spreekwoordelike, “Ek kyk op na die berge, waar sal my hulp vandaan kom?” ʼn realiteit geword het.
“SOMS” – MY BRIEFIE VIR JOU (Skrywer: Marthus Coetzee)
Soms het jy nodig om tot stilstand te kom en om jou siel te vind. Soms het jy nodig om te huil oor wat jy verloor het, en soms moet jy net lag oor dit wat God vir jou wil gee.
HEMELBRIEF
Ek skryf ʼn sonskyn briefie vir my ma.... Met die woorde en klanke van my pa.... Uit die Hemeltuin ʼn geplukte sonneblom as sy verjaar Lees my Hemelbrief net vir haar
TYD – NOSTALGIE OF HUNKERING
Ek stap in by die ontvangs van ʼn maatskappy , sewe besondere groot muurhorlosies, netjies gehang teen ʼn muur met muurpapier van prentjies met pendulums en uurglase as fokus punt, rowwe detail, vang my oog.
HOOP EN GELOOF -SOEKEND?
Met verwysing na die dag se gebeure op die 13 Julie 2021 deel ek graag die volgende met julle: “Ons wêreld is op sy kop gedraai”, sê ʼn omie vroeg die oggend vir my toe ek by die plaaslike Agri-mark stop.
FOUTE – DOM OF SLIM?
Daar word dikwels gesê, ons almal maak foute, en ons doen, feite. Saam dit het ons almal foute in ons mondering, dit is menslik en deel van ons feilbare menslike oordeelsvermoë.
Wees n Reisiger
Die verskillende wêrelde waarin ons leef, vir meeste mense eendimensioneel, uniek en beperk tot dit wat hul ken en gewoond aan is. juis omdat hul vaskleef aan hierdie eie stukkie van hul leef wêreld.