GEDIGTE – Gesprek met God, Pampoen, Plastiek-Mense
GESPREK MET GOD Hallo Vader, ek wil weer vra Soos U moet dink, weer net kla Vra maar nog, Ek weet al klaar Dis Ek die Vader, wat jou maak vra
VADERSDAG
As ek terug dink en my gedagtes laat gaan.... Spoel die branders van herinneringe uit, oor die see se vlakste kant.
IS BLOED DIKKER AS WATER?
Kan dit waar wees, is bloed dikker as water? Volgens die gesegde sou mens aanvaar dit is ʼn feit, wetenskaplik gesproke is dit mos nou maar wel so.
TWEESTRYD – LIGGIE LANGS DIE SKADUWEE
Ek het die week gekuier by ’n besondere mens, sy is verseker ’n engel op die mense-aarde van ons. Haar gesels was maar min, haar woorde sag en haar staar vêr.
Groen briefie vir my boetie (27.02.1965 – 25.05.2021)
Die uurwyser het sy draai gemaak Die sekonde wyser tik voort
Lekker Verjaar!
Verjaardae, is dit ʼn gelukkige herdenking van jou geboorte dag of ʼn spesiale viering van jou ouer word en aanstap deur die strate van jou bestaan?
Moedersdag – die Waarde van ʼn ma
Moedersdag – die Waarde van ʼn ma Wat is liefde nou werklik?
Xanateni
As die son die donker breek en die bosveld sy inwoners wakker maak, die son se oggend strale die blinkblaar sy naam gestand doen, die wind stil-stil die stem van die
Innerlike Leegheid
As jou hart so seer word, en heel word nie aan tyd gekoppel is nie, en die enigste tydelike genesing
Menslike Verwarring
Verwarring, onkunde en onskuld, al drie sinoniem as die verskansing teen die waarheid.