Demensie,Covid en At Botha se Rose en Skilderye
Ek lê hier in Paarl Medi Clinic, in afsondering besig met ʼn geveg teen die covid monster.
Oorweldig!
Soms voel dit of die lewe en sy uitdagings mens oorweldig.
Tyd is net sekondes
Tyd, die bepalende faktor van alles wat ons beplan in die lewe.
Die kyk in die spieël
Soms voel dit vir my of die lewe en sy refleksies soos ʼn kyk in die spieël is. Ons kyk na die wêreld waarin ons leef en vorm ʼn beeld van wat ons wil sien, en nie noodwendig van wat ons werklik sien nie.
BETER-WETERS
Daagliks kry mens te doen met beter-weters, en dit is nogal ʼn ding wat ʼn ou se spoed heeltemal kan breek.
BEDELAARS PERSPEKTIEF
Dit is vreesaanjaend om te besef hoe groot die nood in ons wêreld geword het. Die wêreld het ʼn swaar kry plek geword, fisies en emosioneel.
GEDIG – GOD IS DAAR!
As jou hart se vloei, koue kettings – jou gevoelens vasgeboei Jou menswees jou lei, maar jou gedagtes soekend bly
BEKOMMERNIS
Sonder vrae, luister jy elke dag na ander se bekommernisse, bekommernisse is ook nie meer ʼn sê ding nie.
KOMPLIMENTE EN AFJAKKE
Twee emosie woorde wat wêrelde van mekaar verskil maar tog so naby is in die uitspreek, gebruik en die impak daarvan op ons menswees.
WAT MOET EK DOEN?
Die vraag wat deesdae gereeld tussen vriende, by ʼn braai, op radio programme, op sosiale media ens gevra word, “Wat moet ek doen?”