KONFLIK SOEKERS
Dit is verstommend om te sien en onmoontlik om te verstaan waarom daar so ʼn groot persentasie van ons mensdom is wat kompulsief verslaaf is aan konflik.
Die taal van die see
Die see praat sy eie taal Gevul met verhale van lewe en hartseer deel hy selektief sy siel
Die waarde van Paasfees
Van kleins af assosieer ons Paasfees met chocolate eiers wat ons ouers wegsteek in die tuin of as dit koud en
Megan- Die Engele Om Ons
Verskans beweeg daar Engele tussen ons.
Rooi Naels en ‘n Hygroman
Elke tannie gryp deesdae na daai een boek wat sy weg steek vir die oom, iets soos “Fifty Shades of Grey” of ……”Wetlands.”
Lewens Draaie – Deur die oë van ʼn mens
“Ek was ʼn treindrywer mnr., sê hy, toe gee ek op. Ons is nie almal dom boemelaars nie, sê hy, van my straat vriende is geleerde mense, slim boemelaars.”
Kruise Langs die Pad
Kruise langs die pad, elkeen met sy eie hartseer en verhaal van die lewe en die dood en ʼn onbeskryfbare seer vir die wat agterbly.
GELEENTHEDE – WAARHEEN?
Die week was ʼn week van geleenthede vir ʼn paar mense daar buite.
KRAG VAN ONS WOORDE
Praat en sê is maklik, iets wat ons doen sonder om altyd te dink.
Vrees vir die onbekende
Wat is dit wat ons vrese aanwakker en dryf?