Geseënde Kersfees
En so het Kersvader vir sommiges sy verskyning gemaak, êrens is klein kindertjies reeds vroeg oggend besig met hul nuwe speelgoed, ander is op pad kerk toe en kers etes is besig om gemaak te word.
‘n Nuweling
As ʼn klein mense bondeltjie, die warmte en veiligheid van hul skeppings realm verlaat en veruil vir hul aardse woonplek – verander jou wêreld
BALANS
Die tema foto, is ʼn skildery van At Botha, ongelooflik.
KERSFEES
Daar is iets magies aan Kersfees en Kerstyd.
PSALM 23 -Here wees on Herder
Here, sal u ons Herder wees? Ons kom baie hartsgoed kort Here.
ANTWOORDE – WIE LUISTER?
Is dit nie vreemd dat ons altyd raad en antwoorde vir almal om ons, behalwe ons self het nie? Ons verstaan ons eie probleme en dilemmas die beste en het ek dink ons het tog die antwoorde op ons vrae.
GEDIG – AS
As die ewigheid aanbreek, en die tydelike met lig vervang.
Mooi van die lewe – Lewensuitkyk of Persepsie?
Is die mooi van die lewe dit wat ons kan sien, ondervind en met elke sintuig voel en beleef?
THEUNS JORDAAN: 10.02.1971-19.11.2021
Ek dink terug aan my eerste ontmoeting met hierdie meester en sy musiek, as ek dit reg het, Vreemde Stad.