VREES
0 Comments
Vrees se wortels anker diep, met ʼn fyn verweefde wortel stelsel word vrees onwillekeurig deel van die donker deel van jou siel.
GEDIG – SOU EK
As ek die seer van die lewe kon vasbind en weghou van jou, sou ek.
VROUWEES IS NIE MAKLIK NIE….
Het vroue nie net eenvoudig die laaste jare van krag tot krag gegaan nie?
GEDIG – SELF BEPAAL
Is dit nie lekker om te droom? Of te glo, alles goed en wel
GEMASKERD
Met eenvoud sien ons die wêreld Instinktief pas ons aan
Dankie vir my verjaarsdag mamma
Toe ons klein was, was verjaarsdae op ʼn unieke manier spesiaal
Geseënde Moedersdag
God het met volmaakte balans en koninklike presisie ʼn ma se hart en haar bestaan vir haar kinders aan mekaar gesit.
Drama Queens en Kings?
Ek stap myself vas in ʼn drama queen in koffie winkel, onbekend aan my weerspieël sy die perfekte beeld van my grootste vrees.