OEFEN OF DIEET?
Om te dieet of nie, Maandae is daar hordes mense, veral dames wat die “nuwe” week met ʼn “nuwe”dieet aanpak.
dienaar en Skepper
Soms is ons afsydig tenoor God In die goeie tye is ons tyd,ons tyd.
HOOR OF LUISTER JY?
Binne ʼn oorvol mense wêreld met al sy kompleksiteite, is daar tog ʼn aardse alleenheid.
VANSELFSPREKEND ?
Onlangs het ʼn goeie vriend van my ernstig siek geword, gewas op sy brein.
AS JOU SIEL VRA
Soms vra jou siel tyd met jou skepper, dinge sê tyd, bid tyd.
GEDIG – ROU
Met sy hand op sy mou Die linker oor die regter gevou
“VERSKONINGS MANS”
As geweld teen vroue ʼn draai naby jou hart maak, dit aan ʼn bekende voordeur klop en jy die ongelooflike diep seer en wonde sien wat dit laat, voel dit of jy ten aanskoue van Jesus se kruisiging staan.
GELUK – JOU KEUSE
Ek besef elke dag al hoe meer, en dit is werklik net my opinie maar geluk is ʼn keuse.