STORMS, STILTES, KALMTES EN DIE SON SE GROET
Soms kom die storms van menswees op ʼn sagte manier in jou lewe in en soms soos ʼn sikloon.
LINDIE STANDER – AGTER MY GLIMLAG
Om jou wêreld op sy kop te draai en ʼn totale paradigma skuif in jou menswees te maak, is nie binne almal se vermoë nie.
DIE LIEFDE – BLIND OF NIE?
Iemand vra my uit oor die liefde. Is dit die deksel wat ʼn pot kry of die pot wat ʼn deksel kry?
GEDIG – WOORDE WORD JOU REIS
Uit menswees geleer.
Die mooi en hard van die lewe.
Soms diep snye met bloed besmeer.
GEBED VIR N NUWE DONKIE KAR
Dankie Here vir die stof pad, harde klippe en dit wat swaar is op ons menswees. Dankie dat die laste van die lewe een na die ander op mekaar volg.
MAAK KLAAR WAT JY BEGIN HET
“Maak Klaar wat jy begin het, of ten minste een ding op ʼn slag.”
DIE EINDE – N NUWE BEGIN
Soms in die lewe kom jy by ʼn plek waar jy besef ʼn deel van jou menswees en bestaan het by 'n eindpunt gekom, ʼn cul-de-sac, ʼn doodloop straat.
TYD EN DIE AARDE SE DRAAI
Die aarde maak sy draai, effe gekantel groet hy die maan en die son. Sonder ophou dag en nag.
VULLISDROM ENGEL – WEGGOOI KIND
In ʼn vullis drom is sy gevind