DIE APPELBAK.
Die appelbak val, skerwe spat en die appels bars in stukkies.
GEDIG: EENSAME STER (Reinhardt Coetzee)
Partykeer voel ek soos ʼn eensame ster Omring met miljoene net soos ek
AS DIT REËN IN DIE KAROO
Jirre, lank het ons gewag vir ʼn druppel-groet van U. Die hemele het heeltyd teruggehou en U se seën het sy eie tyd.
BINNELANDSE SAKE EN N PASPOORT
My onlangse uitstappie na Binnelandse Sake is amper soos om die ou nasionale dieretuin of die nasionale museum te besoek toe ek ʼn kind was.
THE REAL HOUSEWIFES VAN PRETORIA – “HUISWYFIES VAN PRETORIA”
Ek skryf nie graag oor kontroversiële onderwerpe nie, maar so baie het al my opinie oor “The real housewifes van Pretoria” gevra, dat ek wel besluit het om tog my denke te deel.
CHRISTMAS LAAT JOU GLO SOOS N KIND
Die jaar is op sy kop en Christmas is amper hier.
VOLG DIE LIG……..
Solank jou hart klop en jy die wêreld se dinge ervaar is jy deel van hierdie aardse bestaan.
Alleenheid
Voel dit vir jou soms dat jy stap of sit op die treinspoor van alleenheid?
OPE GEDIG AAN CHARLIZE THERON (TRON)
As my taal met my praat met ʼn fluister stem, en hy deel sy gewete met my siel.