GEDIG – GOD SE SKEPPING (Geskryf vir ʼn vriend – Gerhard “ Yogi” Slabbert)
Ek kyk op na die donker van God se skeppingsnag en staar na die sterre.
Wie is Wat?
Ek lees, sien en beleef om my die ongelooflike hoeveelheid afguns, jaloesie en konflik wat daar deesdae tussen mense heers.
VASBYT EN MOEDHOU
Vasbyt en moedhou is twee woorde van advies wat ons maklik vir ander gee, veral as dit met ons goed gaan.
GEDIG – NABYHEID
Die water eens gevloei soos bloed Die Godheid groot, verg mannemoed
In ʼn verhouding met ʼn Narsis en sy wêreld van kompulsiewe ongelukkigheid:
Iemand gesels met my oor die impak van ʼn verhouding met ʼn Narsis.
KEUSES EN BESLUITE
Dit is maklik om keuses en besluite te maak, om daarmee saam te leef is egter nie altyd maklik en eenvoudig nie.
VRYDAG DIE 13DE
Is jou Vrydag en dit wat jy moontlik voor vrees, ʼn Steven King riller of is vandag net nog ʼn dag.
MEKAAR SE HARTE EN GESKENKE
Kersfees en nuwe jaar is verby, vir sommiges laat dit met ewige tydlose memories, vir ander met minder en vir ander met geen.
N BAARMOEDER GESPREK – GLO SOOS N KIND
“Glo jy in die lewe ná geboorte?” vra die een baba aan die ander een. “Hoekom, natuurlik glo ek, daar moet iets wees na geboorte.
DIT IS KERSTYD HERE
“Geseënde Kersfees aan elke SêNet leser, mag dit ʼn wonderlike en geseënde dag vir Jul almal, jul gesinne en geliefdes wees, gevul met God se vrede, liefde en teenwoordigheid.